Saturday, 16 September 2006

Sal ons ou kennisse ooit vergeet

Hallo almal!

Ja nee, kan jul glo ons is nou al 10 jaar uit die skool? Tyd vlieg darem verskriklik. Maar daar is darem 1 goeie ding...

DIS TYD VIR ONS 10 JAAR REUNIE!

Ons gaan ons reunie op 18 November 2006 hou. Hou die datum oop. Ons gaan lekker opvang, kuier, lag, huil en min slaap. Jul almal moet daar wees!

Hou hierdie spasie dop. Ons sal nog reelings hierop plaas en ook vir jul stuur. Wil hierdie blog ook sommer gebruik sodat ons almal kan kontak hou met mekaar. Sal vir jul laat weet hoe ons dit gaan doen, wil jul almal se insette, nuus, fotos, ens. hierop plaas.

OK, dis al vir nou. Hoop gaan goed met jul almal en sien een van die dae...

Siewert en Cecile

No comments: