Dis belangrik dat ons aanhou kontak hou en hoor hoe dit gaan met almal, wie is waar en interessante brokkies nuus hoor van mekaar. So as jul dalk (of eerder jul MOET) vir my nuus wil stuur om op te sit, email my asseblief by siewertg@gmail.com. Stuur ook asseblief enige voorstelle vir hierdie blad. O ja, en stuur asseblief fotos. Enige iets, van jul kinders tot jul nuwe fiets...
No comments:
Post a Comment